Skip to content

Kleinkat 1: Kleinkat Se Strokiesklub (Paperback)

by Dav Pilkey
ISBN: 9780798185622
Product in Stock: Yes
Original price R 260.00 - Original price R 260.00
Original price R 260.00
R 260.00
R 260.00 - R 260.00
Current price R 260.00
Add to Wishlist

Maak gereed vir 'n nuwe strokiesboekreeks deur die skepper van Hondman! 

Kleinkat leer vir 'n skool paddavissies hoe om hul eie strokiesprente te skep. Terwyl die paddavissies se wilde verbeeldings hulle na verskillende vertelgenres lei – van ’n tandeborsel wat ’n prokureur wil word tot ’n kaastoebroodjie-monster – sal lesers leer oor samewerking, empatie en vreeslose selfuitdrukking. 

Kinders sal lag, teken, en hul eie strokiesavonture skep lank nadat hulle die laaste bladsy omgeblaai het!

x

x