Skip to content

Medusa (Trade Paperback)

by Rudie van Rensburg
ISBN: 9780795802584
Product in Stock: Yes
Original price R 375.00 - Original price R 375.00
Original price R 375.00
R 375.00
R 375.00 - R 375.00
Current price R 375.00
Add to Wishlist

'n Vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Reeds as groentjiespeurder het hy geleer dat jy altyd afsydig moet staan van 'n saak, anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak krioel in sy binneste soos 'n bondel giftige slange. Die gedagte aan die kinders, aan wat hulle moet meemaak . . . En die slagoffers gil desperaat om hulp. In Medusa boor Van Rensburg 'n nuwe, donkerder aar oop vir ons geliefde speurder kaptein Kassie Kasselman.

x

x