Skip to content

Oloff Die Seerower 13: Die Arm Uit Die See

by Gerrie Radlof
ISBN: 9781919765297
Product in Stock: Yes
Original price R 69.00 - Original price R 69.00
Original price R 69.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist
Dis die 1740's. Die plek is die Indiese Oseaan, aan die oostekant van Afrika. Op die seeweg om die Kaap van Storms na die Ooste word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees - Oloff - die aantreklike edelman wat met die swaard in die hand vir geen duiwel sluit nie...

x

x