Faansie Se Voelboek 2
Original price
R 520.00
-
Original price
R 520.00
Original price
R 520.00
R 520.00
R 520.00
-
R 520.00
Current price
R 520.00
Ek hoop jy's reg vir 'n lewe vol avontuur! Indien nie, moet jy asseblief nie hierdie boek koop nie. Sit dit neer en stap weg. Daar is ander oulike boeke op daai tafel daar oorkant. Maar as jy is, sal hierdie boek jou help om elke voel in Suider Afrika te identifiseer. Maklik! Jy sal ook snaakse en interessante feite leer oor alles van sterre tot superhelde, plus so ietsie oor voels ook. Die bygewerkte uitgawe van Faansie se Voelboek bevat nuwe inligting oor voels van vier nuwe lande, 120 bykomende voels en het QR-kodes wat op verskeie bladsye versteek is vir lesers om te skandeer om te luister hoe die voels klink. 'n Moet-he vir voelentoesiaste en beginners wat op soek is na meer oor Suid-Afrika se voels, dit is 'n ideale geskenk vir 'n geliefde, of as 'n persoonlike handboek.