Skip to content

Faansie se Voelboek: 'n Volledige Veldgids...vir Kinders

by Faansie Peacock
ISBN: 9780620806909
Product in Stock: Yes
Original price R 520.00 - Original price R 520.00
Original price R 520.00
R 520.00
R 520.00 - R 520.00
Current price R 520.00
Add to Wishlist

Ek hoop jy is reg vir 'n lewe vol avontuur! Indien nie, moet jy asseblief nie hierdie boek koop nie. Sit dit nee ren stap weg. Daar is ander oulike boeke op daai tafel daar oorkant. Maar as jy is, sal hierdie boek jou help om elke voël in Suid-Afrika te identifiseer. Maklik! Jy sal ook snaakse en interessante feite leer oor alles van sterre tot superhelde, plus so ietsie oor voëls ook.

x

x