Harlekyn (2026 Uitgawe)
Original price
R 185.00
-
Original price
R 185.00
Original price
R 185.00
R 185.00
-
R 185.00
Current price
R 185.00
Na 'n skrikwekkende ervaring by die sirkus, het Werner een reel: Bly weg van narre! Maar wanneer sy suster vir Billy huis toe bring - 'n antieke harlekynpop - word Werner se ergste nagmerrie waar. Sy suster dring aan dis net 'n onskuldige speelding . . . maar dan begin daar vreemde goed in die huis gebeur. Werner moet sy grootste vrees in die gesig staar om Billy te vernietig - voordat die nagmerrie permanent word.