Leer my lees Vlak 2 Boek 8: Tippie se kous (Paperback)
Original price
R 60.00
-
Original price
R 60.00
Original price
R 60.00
R 60.00
R 60.00
-
R 60.00
Current price
R 60.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan klanke soos "eu", "ie" en "ou" bekend. Die eerste agt boekies in die Leer my lees-reeks is baie gewild. Die tweede reeks volg op die eerste en stel die leser aan ietwat ingewikkelder klanke bekend.