Leer My Lees Vlak 6 Boek 13: Tippie Wen 'n Prys - Skool Uitgawe (Paperback)
Original price
R 70.00
-
Original price
R 70.00
Original price
R 70.00
R 70.00
-
R 70.00
Current price
R 70.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.
Vlak 6 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.