Skip to content

Leer My Lees Vlak5 Boek 12: Tippie Speel Kleilat - Skooluitgawe (Paperback)

by Fanie Viljoen, Jose Palmer, Reinette Lombard
ISBN: 9780637014649
Product in Stock: Yes
Original price R 60.00 - Original price R 60.00
Original price
R 60.00
R 60.00 - R 60.00
Current price R 60.00
Add to Wishlist
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteundie teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus oplanger sinne, langer paragrawe en ’n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ’n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.

x

x