Skip to content

Minki Se Verjaardag: Boek 7 (Paperback)

by Jaco Jacobs
ISBN: 9781779990242
Product in Stock: Yes
Original price R 140.00 - Original price R 140.00
Original price R 140.00
R 140.00
R 140.00 - R 140.00
Current price R 140.00
Add to Wishlist
Minki se verjaardag is om die draai Sy mag kies - wil sy 'n present he of 'n partytjie hou? Minki wil baie graag haar kamer mooi maak ... maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats 'n lekker partytjie te hou nie! Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar ... en gee haar 'n baie oulike verjaardag-idee. Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki 'n goor verjaardag het ...

x

x