Skip to content

Ruben Namibië En Cindy: Manewales Van Ruben Lambrechts En Sy Diere (Paperback)

by Pieter Van Zyl
ISBN: 9780624092216
Product in Stock: Yes
Original price R 250.00 - Original price R 250.00
Original price R 250.00
R 250.00
R 250.00 - R 250.00
Current price R 250.00
Add to Wishlist
Ruben Lambrechts en sy gesin is oor die wereld heen bekend vir hulle Namibiese plaaswerf waar 'n verskeidenheid wilde diere dolgelukkig saam met die gesin woon. Die diere is nie troeteldiere nie en bly nie in hokke nie. Ontmoet meerkatte Minki en Jerry, vlakvarke Betsie en Bennie, Cindy die bobbejaan en vele meer in hierdie boek met ses stories vir kinders. Foto's en illustrasies sorg vir volkleur-dieremanewales op elke bladsy!

x

x