Skip to content

Waar's Die Babahasie (Board Book)

by Ingela P. Arrhenius
ISBN: 9781776194841
Product in Stock: Yes
Original price R 230.00 - Original price R 230.00
Original price
R 230.00
R 230.00 - R 230.00
Current price R 230.00
Add to Wishlist

Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's die Babahasie? is jy op die uitkyk vir Babahondjie, Babamuisie, Baba-eentjie en Babahasie self! Lig die laaste flap op en daar is 'n verrassingspieel - altyd 'n treffer met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong lesers te weerstaan. En kinders is lief vir hulle omdat hulle net soveel pret is.

x

x