2026 Skooldagboek Vir Seuns Mik Vir Die Sterre (Sagteband)
Die gewilde Skooldagboek 2026 vir seuns tussen 6 en 12 met sy nuwe voorblad, bevat nuwe interaktiewe inhoud. Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit nog gewilder wees as voorheen.
Kenmerke sluit in:
• Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening
• Kalender vir 2026, skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke bladsy
• Speletjies soos verbind die nommers, soek die verskille, blokraaie en wiskunde-kopkrappers
• Suid-Afrika se volkslied
• 210 x 142 mm, sagteband