2027 Skooldagboek - Dagbeplanner vir Seuns (Paperback)
Original price
R 99.00
-
Original price
R 99.00
Original price
R 99.00
R 99.00
-
R 99.00
Current price
R 99.00
Met nuwe, interessante en oulike aktiwiteite is Skooldagboek 2027 vir laerskoolseuns ’n moet-hê.
Kenmerke sluit in:
- Twee dae per bladsy, met plek vir ouer/voog se handtekening
- Kalender vir 2027, en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
- Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke bladsy
- Speletjies soos verbind die nommers, soek die verskille, blokraaie en wiskunde-kopkrappers
- Suid-Afrika se volkslied
- 210 x 142 mm, sagteband