Asterix Album 38: Vergingetorix se Dogter (Paperback)
Original price
R 220.00
-
Original price
R 220.00
Original price
R 220.00
R 220.00
R 220.00
-
R 220.00
Current price
R 220.00
Pandimonium en opstand wink op die horison! Die berugte Galliese hoofman Vercinegetorix se dogter word deur die Romeine gesoek. Sy gaan kruip weg in 'n klompie ontembare Galliërs se dorpie - die enigste plek waar sy veilig is. Natuurlik sorg hierdie tienermeisie, Adrenalien, vir naelbytoomblikke!