Skip to content

Best Books Lees en Kyk met Begrip (Graad 8) Afrikaans Eerste Addisionele Taal (Paperback)

by Frans Mostert
ISBN: 9781776074082
Product in Stock: Yes
Original price R 140.00 - Original price R 140.00
Original price R 140.00
R 140.00
R 140.00 - R 140.00
Current price R 140.00
Add to Wishlist
Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk. Eerste Addisionele Taal-leerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud, wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, en opsommings. ’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za.

x

x