Skip to content

Codenames Afrikaans

by Wordsworth Books
ISBN: 6061104451468
Product in Stock: Yes
Original price R 599.00 - Original price R 599.00
Original price R 599.00
R 599.00
R 599.00 - R 599.00
Current price R 599.00
Add to Wishlist

Codenames Afrikaans

Codenames. Die #1 partytjie spel nou beskikbaar in Afrikaans.

Die twee kompeterende spioenmeesters ken die identiteite van die 25 agente. Hul spanmaats ken die agente slegs by hul kode name.

Die spanne ding mee om te sien wie eerste met al hul agente kontak kan maak. Spioenmeesters gee een-woord leidrade wat kan verwys na een of meer woorde op die bord. Hul spanmaats probeer om die woorde van die regte kleur te kies en terselfde tyd die woorde van hul opponente te vermy.

Codenames: wen of verloor, dis pret om die leidrade uit te pluis.

Bevat:
• 16 agent kaarte in twee kleure
• 1 dubbel agent kaart
• 7 onskuldige bystander kaarte
• 1 sluipmoordenaar kaart
• 40 sleutel kaarte
• 1 reëlboek
• 1 kaart staander
• 1 uurglas
• en 200 kaarte met 400 kode name

x

x