Skip to content

Die Avonture van Anna Atoom (Paperback)

by Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624085478
Product in Stock: Yes
Original price R 325.00 - Original price R 325.00
Original price R 325.00
R 325.00
R 325.00 - R 325.00
Current price R 325.00
Add to Wishlist

Anna Atoom woon op 'n eiland in die Indiese Oseaan saam met haar ouers; wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Anna se avonture begin met die ontdekking van 'n seerowerswaard en die skip, die Chivonne. Sy het skaars hierdie raaisel opgelos, of haar pa se agterbakse kollega, Uranus Draak, stel sy bose planne in werking om die aarde van oorbevolking te red, deur die grootskaalse uitwissing van mense! Maar Uranus gee nie so maklik bes nie. Kan Anna hom keer?

x

x