Skip to content

Die Groot Tandeborseldag In Die Dieretuin (Paperback)

by Sophie Schoenwald
ISBN: 9781928446927
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist

Die dieretuin is in die knyp - daar hang ’n slegte reuk in die lug. Niemand borsel meer hul tande nie! Gelukkig kom Oom Alfie, die dieretuinbaas, met’n blink plan tot die redding. Hy stuur Natie Peperment Krimpvarkie, met ’n klomp tandepasta op sy rug, op ’n waaghalsige tog. Van groot slagtande tot rye lemmetjieskerp tande - Natie moet almal skoon kry!

Kort voor lank beleef hy die grootste avontuur van sy lewe!

’n Skreeusnaakse storie wat kinders laat skaterlag én hulle leer hoe belangrik tande borsel is!

x

x