Skip to content

Diere Maniere: Lukas Laat Sy Lig Skyn (Paperback)

by Wendy Maartens
ISBN: 9781776253821
Product in Stock: Yes
Original price R 100.00 - Original price R 100.00
Original price R 100.00
R 100.00
R 100.00 - R 100.00
Current price R 100.00
Add to Wishlist

Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Wanneer hy vir sy vriende moet sê nee omdat hulle op 'n grillerige rit by die kermis wil gaan, voel hy skaam.

Maar met wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas dat dit baie dapper kan wees om nee te sê.

Hierdie oulike storie oor ’n bang klein olifant leer kinders dat elke emosie geldig is, en dat moed vir elkeen van ons anders lyk.

x

x