Skip to content

Duistermaan (Sagterband)

by Jaco Jacobs
ISBN: 9780798185332
Product in Stock: Yes
Original price R 185.00 - Original price R 185.00
Original price R 185.00
R 185.00
R 185.00 - R 185.00
Current price R 185.00
Add to Wishlist

Dennis verhuis saam met sy ouers na 'n afgeleë padstal in die Drakensberge. Die eienaar hou 'n unieke klompie diere op die plaas aan - maar die vreemdste van almal is 'n grys wolf genaamd Bruno. Wanneer die buurman se alpakkas dood gevind word, is daar gerugte van 'n "Wolfmens". En dan ontdek hy 'n ou selfoon in sy kamer met 'n ysige boodskap. Hy moet die waarheid ontrafel voordat wat ook al in die donker skuil nog 'n slagoffer eis . . .

x

x