Skip to content

Die Boomhuis met 26 Vloere

by Wordsworth Books
ISBN: 9781485310976
Product in Stock: Yes
Original price R 220.00 - Original price R 220.00
Original price R 220.00
R 220.00
R 220.00 - R 220.00
Current price R 220.00
Add to Wishlist
Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! En hulle het intussen bouwerk gedoen. Nou het die boomhuis 26 vloere! Hul boomhuis het nou onder andere ook ’n moddergeveg-arena, ’n stamkarretjiesbaan, ’n anti-gravitasiekamer, ’n skaatsplankbaan en ’n doolhof van doem wat so ingewikkeld is dat niemand nog ooit daaruit kon kom nie – tot nou toe ... En dis die laaste persoon op aarde wie hulle wil sien!

x