Skip to content

Chemo, Koekies en Tee: Sketse uit 'n Kankerstorie (Paperback)

by Anna de Jager
ISBN: 9781991256454
Product in Stock: Yes
Original price R 175.00 - Original price R 175.00
Original price R 175.00
R 175.00
R 175.00 - R 175.00
Current price R 175.00
Add to Wishlist
Soms, net as jy dink jy is nou op ʼn goeie plek, word die mat spreekwoordelik onder jou uitgeruk In hierdie geval was dit met ʼn kanker diagnose Daar is al baie boeke oor kanker geskryf, en elkeen is uniek Chemo, koekies en tee sketse uit ʼn kankerstorie het ontwikkel uit ʼn paar refleksies, skryfseltjies en tekeninge wat aanvanklik as WhattsApp boodskappe versprei is.

Ons dra almal verskillende hoede in onderskeie kontekste en moet soms ʼn haas uit die hoed trek om te oorleef Hier dra Anna haar kreatiewe hoed Die sketse illustreer stories en soms ís die skets die storie Sommige lesers sou dalk van die sketse wou inkleur Elkeen van die sketse en stories kan alleen staan Dit is egter ʼn konglomeraat van belewenisse en interpretasies wat soos pêrels aan mekaar gestring word deur die goue draad van ʼn kanker diagnose Daar is humor en erns in hierdie memoires, maar dis nie ʼn swaarmoedige boek nie Sommige lesers kan selfs ’n nuwe hoed opsit en die uitdagings wat die lewe bied met nuwe moed aanpak

x