Skip to content

Portchie: Van Tweeling Tot Trafalgar Square (Paperback)

by Portchie
ISBN: 9780624094715
Product in Stock: Yes
Original price R 295.00 - Original price R 295.00
Original price R 295.00
R 295.00
R 295.00 - R 295.00
Current price R 295.00
Add to Wishlist

Portchie is een van Suid-Afrika se suksesvolste kunstenaars, maar
wie is die man wat agter die kleurvolle skilderye skuil? Waar kom die
naam Portchie vandaan? En hoe en wanneer het Jan Hendrik Viljoen
van die klein dorpie Tweeling in die Vrystaat, aangemeld om die
wêreldbekende kunstenaar Portchie te word?

Met sy verbysterende sukses kan daar met reg na Portchie verwys
word as ’n grensverskuiwende kunstenaar, maar langs die pad was
daar oorgenoeg bitterbekke, skerp tonge en suur druiwe. Ten spyte
van sommige se kritiek, het hierdie veelvlakkige persona ’n
eenvoudige resep wat aanhou om kunsliefhebbers- en versamelaars
te betower.

Portchie: Van Tweeling tot Trafalgar Square, wat die persoonlike met
die kreatiewe versoen, kombineer Portchie se inspirerende verhaal
met foto’s, staaltjies en selfs resepte. Dit vertel die storie agter die
storie: onopgesmuk, sonder tierlantjies, maar met ’n tikkie
flair. Portchie se verhaal is een van hoop, van liefde en deernis, en
van treffende eenvoud.

x