Skip to content

Dagbeplanner Vir Die Vrou 2023 Nina Smit (Hardeband)

by Nina Smit
ISBN: 9781776342624
Product in Stock: Yes
Original price R 199.00 - Original price R 199.00
Original price R 199.00
R 199.00
R 199.00 - R 199.00
Current price R 199.00
Add to Wishlist
Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

Kenmerke sluit in:

• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina SmitOpenbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2023 en 2024
• Maandkalenders, met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• 'n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Bladsye vir persoonlike notas en adresse
180 x 120 mm, hardeband met lintmerker

x