Skip to content

Skooldagboek Meisies 2023 (Sagteband)

by Struik Christian Media
ISBN: 9781776342693
Product in Stock: Yes
Original price R 99.00 - Original price R 99.00
Original price R 99.00
R 99.00
R 99.00 - R 99.00
Current price R 99.00
Add to Wishlist
Die gewilde Skooldagboek 2023 vir meisies is nou selfs beter! Met 'n nuwe tema en interaktiewe inhoud, sal hierdie skooldagboek skoolmeisies se harte en die dagboek gewilder wees as ooit.

Die nuwe kenmerke sluit in:

• Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening
• 2023 kalender, skoolkwartale en openbare- en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
• Suid-Afrika se volkslied
• Pretspeletjies sluit in: woordsoekspeletjies, soek die verskille, soek die voorwerpe en een-lyn-prentjies
• “Hier is ek”-bladsye
• Vriendskapafdeling agterin met plek om vriende se gunstelinge en ander inligting in te skryf.
210 x 142 mm

x