Skip to content

Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie - Rowley Jefferson Se Joernaal (Paperback)

by Jeff Kinney
ISBN: 9781485900528
Product in Stock: Yes
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
R 180.00
R 180.00 - R 180.00
Current price R 180.00
Add to Wishlist
Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van ’n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. In Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie ’n goeie keuse vir die taak is nie, en sy “biografie” van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van ’n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit ’n ander hoek na die Wimpy Kid-wêreld kyk – een wat aanhangers nie sal wil misloop nie!

x