Skip to content

Dagboek Van 'n Wimpy Kid 14: Breekyster (Paperback)

by Jeff Kinney
ISBN: 9781485900580
Product in Stock: Yes
Original price R 185.00 - Original price R 185.00
Original price R 185.00
R 185.00
R 185.00 - R 185.00
Current price R 185.00
Add to Wishlist
'n Onverwagte erflating gee Greg Heffley se gesin ’n kans om groot veranderinge aan hul huis aan te bring. Maar hulle besef gou huisverbeteringe is nie kinderspeletjies nie.Die oomblik wanneer die mure platgeslaan word, duik probleme oral op. Verrotte hout, giftige skimmel, onwelkome gediertes en iets meer onheilspellends laat Greg en sy gesin wonder of die verbouings die moeite werd is.Sal die Heffleys kan aanbly nadat die stof uiteindelik gaan lê het ... of sal hulle die dorp moet verlaat?

x