Skip to content

Dagboek van 'n Wimpy Kid: KOLSKOOT (Paperback)

by Jeff Kinney
ISBN: 9781485901334
Product in Stock: Yes
Original price R 180.00 - Original price R 180.00
Original price R 180.00
R 180.00
R 180.00 - R 180.00
Current price R 180.00
Add to Wishlist
Greg Heffley en sport is nie maats nie. Na 'n rampspoedige atletiekbyeenkoms by die skool besluit Greg hy is eens en vir altyd klaar met die sportwereld. Maar nadat sy ma hom aanpor om sport nog een kans te gun, stem hy onwillig in om vir basketbal in te skryf.

Die proewe is 'n ramp, en Greg is oortuig hy gaan nie gekies word nie. Maar hy kry onverwags plek in een van die dorp se spanne. Wanneer Greg en sy spanmaats die seisoen begin, lyk die kanse skraal dat hulle selfs 'n enkele wedstryd gaan wen. Maar in sport kan enigiets gebeur.

Sal Greg sy kans aangryp wanneer alles op die spel is en hy die bal in sy hande het? Of gaan hy die kolskoot verbrou?

x