Rowley Jefferson Se Vreeslike Vriendelike Spookstories
Original price
R 195.00
-
Original price
R 195.00
Original price
R 195.00
R 195.01
R 195.01
-
R 195.01
Current price
R 195.01
Gryp ’n flitslig, trek die beddegoed oor jou kop en verdiep jou in Rowley Jefferson se verwronge verbeelding , wat onverwags ook skreeusnaaks is. Jy sal jou vasloop in zombies, vampiere , spoke en veel meer in hierdie komies vreesaanjaende verhale. Rowley se spookstories sal jou dalk laat lag, maar pasop dalk sal jy met die lig aan wil slaap