Skip to content

Betereinder: Wees die Verskil (Paperback)

by Schalk W van Heerden
ISBN: 9780796323057
Product in Stock: Yes
Original price R 255.00 - Original price R 255.00
Original price R 255.00
R 255.00
R 255.00 - R 255.00
Current price R 255.00
Add to Wishlist
Betereinder is ’n menslike gids oor hoe om te floreer en tuis te wees in ons multi-kulturele Suid-Afrika. Schalk W van Heerden verbreed lesers se verwysingsraamwerk in die hoop dat die leser 'n aktiewe rol in die land sal speel. Hy ondersoek die rassegesindheid wat tans in Suid-Afrika heers en gee wenke, uit sy eie ondervinding as stigterslid van Betereinders, oor hoe die wit middelklas beter met hul medemens kan omgaan. Hy gee wenke oor hoe armoede kan bekamp kan word deur vaardighede aan te leer, sakeondernemings in minderbevoorregte gebiede te vestig en ’n leserskultuur te bevorder. Schalk beantwoord moeilike vrae soos wat die ‘regte’ ding is om te doen en deel deurgaans stories met humor en empatie wat die leser se hart sal aangryp en ook sal laat glo dat hulle die verskil kan maak.

x

x