Skip to content

Bybelvroue Omnibus: Sara & Hanna (Trade Paperback)

by Maretha Maartens
ISBN: 9780796323576
Product in Stock: Yes
Original price R 350.00 - Original price R 350.00
Original price
R 350.00
R 350.00 - R 350.00
Current price R 350.00
Add to Wishlist
Sara: In die roman word die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na verskeie gebeure, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. Hanna: Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns he om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en na nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind na die ander. Sal Hann guns kan vind in die oe van die God sodat Hy haar lamp weer aansteek?

x

x