Skip to content

Mini-Oordenkings om Jou Siel te Verkwik

by Dalene Reyburn
ISBN: 9780638009811
Product in Stock: Yes
Original price R 59.00 - Original price R 59.00
Original price
R 59.00
R 59.00 - R 59.00
Current price R 59.00
Add to Wishlist

Ons word deesdae al hoe meer bewus gemaak van die belangrikheid van fisiese, psigiese én geestelike gesondheid om jou totale menswees te laat floreer.

Mini-oordenkings om jou siel te verkwik bevat 180 kort oordenkings om jou elke dag van geestelike pitkos te voorsien. Dit sal jou help om elke dag met nuwe krag, geloof en energie aan te pak.

  • 184 eenkleur-bladsye.
  • Sagteband.
  • Kompakte grootte.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions to Refresh Your Heart.

x

x