Skip to content

Wanneer Hemel ern Aarde Ontmoet (Paperback)

by Bill Johnson
ISBN: 9781415308943
Product in Stock: Yes
Original price R 75.00 - Original price R 75.00
Original price R 75.00
R 75.00
R 75.00 - R 75.00
Current price R 75.00
Add to Wishlist
As jy al ooit in God se bonatuurlike krag wou lewe en wandel, is dit nou jou kans! Dit is waarlik moontlik vir mense om wonderwerke te beleef – Christus het immers aarde toe gekom om ons die weg te wys. As ons ons identiteit in Hom herontdek, sal ons begin om God se beloftes oor wonderwerke te ervaar. In Wanneer Hemel en aarde ontmoet, 'n boek wat reeds baie gelowiges gehelp het om 'n lewe van wonderwerke te lei, sal jy leer om: In God se beloftes te beweeg; jou ware identiteit te herontdek; in God se bonatuurlike krag te leef. As jy nie elke dag wonderwerke beleef nie, is jy nie besig om jou geboortereg op te eis nie. Met Wanneer hemel en aarde ontmoet le Bill Johnson 'n stewige Bybelse grondslag wat jou sal help om in die uitsonderlike krag van God te leef. Die wysheid in hierdie boek sal jou lei na 'n wereld van opwindende, Geesvervulde tekens en wonders!

x