Antjie Krog: ‘n Ondersoekte Lewe (Paperback)
Original price
R 320.00
-
Original price
R 320.00
Original price
R 320.00
R 320.00
R 320.00
-
R 320.00
Current price
R 320.00
Hierdie publikasie is die sestiende in ‘n reeks aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die reeks bring hulde aan skrywers met die Hertzogprys bekroon is en oor dekades heen Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hul werk verryk het.