Best Books Lees en Kyk Met Begrip (Graad 9) (KABV) (Paperback)
Original price
R 140.00
-
Original price
R 140.00
Original price
R 140.00
R 140.00
R 140.00
-
R 140.00
Current price
R 140.00
Die Lees en kyk met begrip-reeks fokus op visuele tekste asook leesbegrip, en is perfek vir addisionele materiaal. Dit is gemik op leerders in Graad 7 tot 9 vir Afrikaans Eerste Addisionele taal. Hierdie titel, gemik op Graad 9 AFRIKAANS EAT, sluit artikels en visuele tekste in, met vrae, om leesbegrip te oefen, asook visuele tekste met vrae, soos advertensies, strokiesprente, asook opsommings. Dit is KABV-gerig.