Best Books vir Klaslees: Die Emmerskoplys (Paperback)
Original price
R 160.00
-
Original price
R 160.00
Original price
R 160.00
R 160.00
R 160.00
-
R 160.00
Current price
R 160.00
Die verhaal neem die lesers op ʼn lugballonavontuur saam met Katerien, Stef, Ouma Kathie en ʼn Great Dane-brak – Krummel. Ouma Kathie se emmerskoplys neem hulle letterlik na hoër hoogtes. Die titel vorm deel van die Best Books vir klaslees-reeks wat fokus op leesboeke wat EAT-leerders in die klas kan lees. Die memorandum vir die kontekstuele vrae agterin die boek, asook ekstra onderrigmateriaal, word gratis na publikasie van die boek op bestbooks.co.za gelaai.