Skip to content

Historiese Almanak (Paperback)

by Albé Grobbelaar
ISBN: 9781049250809
Product in Stock: Yes
Original price R 440.00 - Original price R 440.00
Original price
R 440.00
R 440.00 - R 440.00
Current price R 440.00
Add to Wishlist

Historiese Almanak is 'n keur uit die skrywer se gewilde radiopraatjies en koerantrubrieke oor gebeure van die verlede. Dit is reeds vroeg in 1982 die eerste keer op die senders van die ou Afrikaanse Radiodiens (die voorloper van RSG) uitgesaai, in 'n era toe internetnavorsing nog nie moontlik was nie.

Reg van die begin af was dit die unieke aanslag van dié programme en rubrieke wat luisteraars en lesers vasgenael gehou het. Die wenverhaal duur voort.

Die afdelingstitels is: Eie stories; Politiek en polemiek; Nuus van 'n ander aard; Uit Suid-Afrika se verlede; Oorlogsverhale; Baanbrekers, planmakers en uitskieters; Kalante, kreature en kaskenades; Kuns, vermaak en musiek; Skrywers en boeke; Silwerdoekstories; en Sportstaaltjies.

x

x