Skip to content

Jou Natuurgids met Klankleser (Paperback)

by Megan Emmett
ISBN: 606110164191
Product in Stock: Yes
Original price R 1,450.00 - Original price R 1,450.00
Original price R 1,450.00
R 1,450.00
R 1,450.00 - R 1,450.00
Current price R 1,450.00
Add to Wishlist

Jou Natuurgids met Klankleser® is die perfekte reisgenoot vir diegene wat die Suider-Afrika bos besoek - hetsy vir die eerste keer of vir die tiende. Hierdie boek is baie meer as 'n veldgids vir die natuurlewe van die streek, dit bied insig tot die gedrag en aanpassing van die meer algemene soogdiere, voëls, reptiele, paddas, insekte, spinnekoppe en skerpioene wat hier gevind word. Identifikasie van gewone bome en struike word eenvoudig gemaak deur middel van maklik toeganklike beskrywings en uitstekkende verteenwoordigende beelde.

x

x