Skip to content

Laaitie Mettie Biscuits (Paperback)

by Christo Davids
ISBN: 9781485316053
Product in Stock: Yes
Original price R 200.00 - Original price R 200.00
Original price
R 200.00
R 200.00 - R 200.00
Current price R 200.00
Add to Wishlist

Hierdie meesleurende drama vertel die storie van Noah, ’n jong seun wat daarvan droom om eendag ’n polisieman te word en na sy ma en sy gemeenskap om te sien. Op ’n noodlottige dag is hy op pad om sy daaglikse pakkie Lemon Creams te gaan koop …

In hierdie aangrypende drama pak die bekroonde Christo Davids temas wat elke Suid-Afrikaner raak. Laaitie mettie biscuits is opgedra aan Nathaniel Julies, die 16-jarige seun met downsindroom wat in 2020 na bewering deur polisielede in Eldorado Park doodgeskiet is. 

x

x