Skip to content

Leer My Lees (Vlak R)17 : Die Bul Ruk Vir Tippie (SKL)

by Heloise Maritz
ISBN: 9780637016896
Product in Stock: Yes
Original price R 60.00 - Original price R 60.00
Original price
R 60.00
R 60.00 - R 60.00
Current price R 60.00
Add to Wishlist
DIE BOEKE Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat ontluikende leesboeke wat vroee geletterdheid ondersteun. Die Vlak R boeke 11-20 stel jong lesers bloot aan hoefrekwensiewoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Titels in Vlak R: LML (Vlak R) 11: Tippie en Woef (Skooluitgawe) LML (Vlak R) 12: Tippie se beer (Skooluitgawe) LML (Vlak R)13: Tippie se tas (Skooluitgawe) LML (Vlak R) 14: Tippie, Buks en Robin speel (Skooluitgawe) LML (Vlak R) 15: Tippie wil rus (Skooluitgawe) LML (Vlak R) 16: Tippie maak 'n grap (Skooluitgawe) LML (Vlak R) 17: Die bul ruk vir Tippie (Skooluitgawe) LML (Vlak R) 18: Tippie wil graag ry (Skooluitgawe) LML (Vlak R) 19: Tippie in die bos (Skooluitgawe) LML (Vlak R) 20: Tippie en Ouma (Skooluitgawe)

x

x