Leesboek R: Ontmoet vir Tippie - Skooluitgawe (Paperback)
Original price
R 180.00
-
Original price
R 180.00
Original price
R 180.00
R 180.00
-
R 180.00
Current price
R 180.00
Leesboek R is ’n skatkis van konsepte wat kinders bekendstel aan basiese klanke en letters. Gebruik die boek saam met Leer my lees Vlak RR en R om ’n wonderlike begin aan jou kind se leesreis te gee, of dit nou by die skool of tuis is.