Skip to content

Valskerm-Bataljon Verhale (Paperback)

by Mike Bolhuis
ISBN: 9781067234621
Product in Stock: Yes
Original price R 275.00 - Original price R 275.00
Original price
R 275.00
R 275.00 - R 275.00
Current price R 275.00
Add to Wishlist

Valskermbataljon-verhale vat jou saam met die Parabats – die elite valskermsoldate wat  deur die lug geval en op die grond geveg het. Dis regte stories deur regte manne oor oomblikke  wat hulle nooit sal vergeet nie.

Van die opwinding en vrees voor sprong tot die kameraadskap wat net in die hitte van  aksie gesmee kan word – hierdie is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor,  vasbyt en verlies. Party sal jou laat regop sit, ander sal jou diep laat nadink. Maar elkeen wys  hoe dit regtig was om Parabat te wees.

Eerlik. Rou. Reguit. Valskermbataljon-verhale bring hul ervarings tot lewe, net soos hulle dit onthou.

x

x