Best Books Lees En Kyk Met Begrip: Graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (Paperback)
Original price
R 147.00
-
Original price
R 147.00
Original price
R 147.00
R 147.00
R 147.00
-
R 147.00
Current price
R 147.00
Die Lees en kyk met begrip-reeks fokus op visuele tekste asook leesbegrip, en is perfek vir addisionele materiaal. Dit is gemik op leerders in Graad 7 tot 9 vir Afrikaans Eerste Addisionele taal. Hierdie titel, gemik op Graad 7 AFRIKAANS EAT, sluit artikels en visuele tekste in, met vrae, om leesbegrip te oefen, asook visuele tekste met vrae, soos advertensies, strokiesprente, spotprente, plakkate, 'n grafiek en opsommings. Dit is KABV-gerig.