Skip to content

Die groot boek van seks en my lyfie (Hardcover)

by Die Spaanse vereniging van kliniese seksologie
ISBN: 9780620369657
Product in Stock: Yes
Original price R 199.00 - Original price R 199.00
Original price R 199.00
R 199.00
R 199.00 - R 199.00
Current price R 199.00
Add to Wishlist
'n Groot, kleurvolle boek vir kleuters, met duidelike illustrasies wat die feite van die lewe oordra. Hierdie kleurvolle, groot formaat boek met prettige illustrasies bring die feite van die lewe op 'n openlike, gesonde manier vir ouers en kinders sonder om doekies om te draai. Vir ouers wat bloos wanneer hulle kindertjies vra waar babas vandaan kom. Antwoorde word duidelik gegee, gepas vir die eerste vrae wat kinders in die verband vra.

x