Skip to content

Die Siener: Deur die oë van Gerald Burger (Paperback)

by Yolanda Barnard-Lemmer
ISBN: 9781928530992
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 240.01
Original price R 240.01 - Original price R 240.01
Original price R 240.01
Current price R 168.01
R 168.01 - R 168.01
Current price R 168.01
Add to Wishlist
Deur die oe van Gerald Burger deur Yolanda Barnard-Lemmer. Gerald Burger is een van die land se bekendste sieners. Gedurende 2019 het hy die hoofkarakter in sy eie reeks, Die Siener, wat op kykNET uitgesaai is, geword. Die reeks het op die stasie se top 10-programme geboer. Dit is nou nog op Showmax beskikbaar. Die Siener: deur die oe van Gerald Burger bied 'n in-diepte blik op die lewe van 'n heldersiende. 'n Individu wat geseen is met die gawe om met die bonatuurlike te kommunikeer, om onwelkome gaste te help om na die "anderkant" oor te gaan.

x