Eerste Veldgids Tot Paddas Van Suider-Afrika (Paperback)
Original price
R 120.00
-
Original price
R 120.00
Original price
R 120.00
R 120.00
R 120.00
-
R 120.00
Current price
R 120.00
Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe.