Huppelkind (Paperback)
Original price
R 295.00
-
Original price
R 295.00
Original price
R 295.00
R 295.00
R 295.00
-
R 295.00
Current price
R 295.00
Die klassieke Huppel-stories is weer beskikbaar in een pragtige bundel. Wie onthou die Slaapkouse, die Nuuskierige Agies en die Boekwurms wat moet help dat Storieman sy storie vertel in Wip- Huppel-Wip? In Vrolike Huppelkind besoek hy saam met Fiefman die Land van Wol en Hare, en wanneer Huppel verjaar, kry hy 'n regte koekoek in 'n klok! Daar is in die Afrikaanse kinderlektuur al aan W.O. Kuhne se Huppel-verhale dieselfde waarde toegedig as wat Christopher Robin van A.A. Milne in die Britse kinderletterkunde het. Kuhne was die eerste ontvanger van die C.P.Hoogenhout-toekenning vir Huppel verjaar in 1960. Die kleurvolle, komiese karakters en die vrolike Huppel, tesame met Dorothy Hill se bekoorlike illustrasies, steel kinders se harte sommer gou weer in 2018.
The six classic stories have been brought together in one beautiful anthology. Huppel's appeal has been likened to that of Christopher Robin in English children's literature and the play on rhythm, words and sounds in Kuhne's prose strongly reminds of Dr Seuss at times. Dorothy Hill's charming illustrations complement the text perfectly.