Skip to content

Il Paradiso

by Dante Alighieri
ISBN: 9781928426288
Product in Stock: Yes
Original price R 240.01 - Original price R 240.01
Original price R 240.01
R 240.01
R 240.01 - R 240.01
Current price R 240.01
Add to Wishlist
Il Paradiso is die hoogtepunt van Dante Alighieri (1265-1321) se driedelige werk. Hy gebruik van die aangrypendste metafore en vergelykings om sy reis te beskryf. Hy is sonder twyfel een van die briljantste digters ooit. Cas Vos se vertaling is die eerste vertaling daarvan in digvorm in Afrikaans. Hy wend verrassende en sprankelende metafore en vergelykings in sy vertaling aan en hy vertaal al die Latynse himnes op 'n indrukwekkende wyse. Die leser word uitgenooi om die reis na die Paradiso onder die klank van sange en lieflike beelde te onderneem. 'n Youtube-opname deur Hennie Maas van beeld en klank vergesel die bundel. Die uitmuntende akteur Dawid Minnaar lees dele uit die vertaling voor. Die opname laat die leser van Il Paradiso die tersines visueel en klankryk ervaar.

x

x