Skip to content

Kennis Klop Kanker (Paperback)

by Albert Stegmann Alberts
ISBN: 9780980259933
Product in Stock: Yes
Original price R 295.00 - Original price R 295.00
Original price R 295.00
R 295.00
R 295.00 - R 295.00
Current price R 295.00
Add to Wishlist
Jy het kanker! 'n Ystervuis beklem jou hart wanneer jy die diagnose hoor. Na die skok en ontkenning kom die vrae: Wat gaan nou met my gebeur? Wat is my oorlewingskans? In Kennis klop kanker word die pasient, en enigeen wat meer van kanker wil weet, ingelig oor alle fasette van kanker: Wat kanker presies is en hoe kanker ontstaan; omvangsyfer en sukses van kankerterapiee; belangrikheid van dieet, gereelde ondersoeke en selfondersoek; die vele vertakkinge van moderne terapiee; moderne behandeling en prognose van algemene kankers (29 soorte); deurbrake in molekulere biologie met minder newe-effekte; beenmurgstamseloorplanting; mediane oorlewingstatistiek; alternatiewe, komplementere en integrerende terapiee; pasientondersteuning, herstel na mastektomie, kanker by jongmense en kinders, goeie pynkontrole, versorging van gevorderde kankerpasiente; ondersteuning deur gemeenskapsorganisasies; skrywer se persoonlike perspektief oor lyding en geloofsgenesing.

x

x